The exciting life of the Fourie Family
To share our South African life with family and friends all over the world!!
Thursday, September 22, 2011
Party Time - Bokke style!!
On Saturday we joined Heste, Adrian and Ben in Pretoria. They are all the way from NZ to visit their family. It was sooooo good to see them and Bed had an awesome party. Thanks Hes!!
Monday, September 19, 2011
Sunday, September 18, 2011
Saturday, September 03, 2011
Monday, August 29, 2011
Bazaar Tyd
Ons het Saterdag Bazaar by ons kerk gehad en dit was so lekker. Die kinders het 'n heerlike tyd op die springkasteel gehad. Xander het deelgeneem aan 'n inkleurkompetisie en albei van hulle het ook oulike pryse met die vissie-vang speletjie gehad. Ek en Hanro was in beheer van die spookhuis en dit was 'n reuse sukses!!
Visiting Goedehoop Bricks
Sunday, August 28, 2011
Monday, August 08, 2011
Reunie Tyd!
Die Mpumalanga Jeugkoor het sy 30e bestaan oor die naweek gevier en ons was deel van die verrigtinge. Dit was so lekker om weer saam te oefen en op te tree en die musiek wat ons gesing het was soooo mooi! Dit was ook vreeslik spesiaal om ou gesigte weer te sien en aan te gaan waar ons opgehou het. Wat 'n voorreg!
Subscribe to:
Posts (Atom)




